- Black & Decker
- B&D
- Black & Decker
- B&D
In Afrika is dit soms onmoontlik om die nodige mediese toerusting deur die staatshospitale te bekom. Die Hippokratiese eed- eerder ‘n verwerkte weergawe- lui dat ek altyd my pasiente se beste belange op die hart sal dra en as dit nodig is om te opereer sonder toerusting dan maak ‘n boer tog maar ‘n plan.


February 18, 2009 at 10:53 nm
Kannie mooi uitmaak wat dit is wat so boor nie. Maar as jy ooit ‘n job soek bel my
February 19, 2009 at 7:49 vm
So dit was jy wat die gat in die ou se kop geboor het met die Black & Decker.
February 19, 2009 at 2:19 nm
Fokkit die ou is seker nie meer met ons nie. Goeie Ad vir black & Decker ons kan geld maak lol
February 19, 2009 at 2:52 nm
Wragtig nie geweet jy’t ‘n blog nie – sal nou meer kom inloer
February 20, 2009 at 12:29 vm
Ei fokken na!!!!
Maart 9, 2009 at 1:07 nm
Ek voel sleg en baie skuldig, het al vergeet jy het ‘n blog, was baie lanklaas hier!!!
Maart 24, 2009 at 11:39 vm
Ohw!
Augustus 30, 2009 at 10:06 nm
Ook maar goed mens word uitgesit tydens operasie, ek sal nie die gedril van ‘n boor naby my kop oorleef nie. Het dit net-net gemaak toe hy my een onderstebo verstandtand op die stoel uitgehaal. Dis ‘n allerverskriklike geluid